21 January 2020, 20:00 – 21:30
22 January 2020, 20:00 – 21:30
23 January 2020, 20:00 – 21:30
24 January 2020, 20:00 – 21:30
25 January 2020, 20:00 – 21:30

R260 – R280

Na vele versoek van die publiek wat nie kon kaartjiies kry in Desember vir die gewilde vertoning “ Nataniël: Lily Refuses to Listen “ nie, is eksta vertonings gereël vanaf 21 – 25 Januarie 2020.

Terwyl ons gebombardeer word met slegte nuus, verdoemende profesieë, bose politiek, korrupsie, luidrugtige bure, eindelose verkeer, aaklige musiek, eindelose advertering en desperate sosiale media, vier Nataniël persoonlike ruimte, persoonlike keuses, selektief luister, selfsorg en veerkragtigheid.

Weg met die nonsense, in met skoonheid! Weg met partytjies, in met ja, in met nee! Weg met die gewone, in met die ekslusiewe!

LILY REFUSES TO LISTEN” bied fantastiese stories in Engels en Afrikaans, liedjies uit die skatkis van tydlose blues, jazz en pop, asook oorspronklike liedjies en asemrowende kostuums.

Nataniël deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Peter Auret (dromme).

Kostuums deur Floris Louw.

Kaalkop Winkel in die foyer!

90 min.

Geen pouse.

Geen selfone of kortbroeke.

Geen kinders onder 15.

Kunstenaars: Nataniël, Charl du Plessis, Werner Spies & Peter Auret

 

21 January 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater
22 January 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater
23 January 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater
24 January 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater
25 January 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater