Waardering vir Triomf Kliniek
Piet en Anell Burger van Daspoort is ’n egpaar in hul tagtigerjare wat al van die begin-dae pasiënte van Triomf Kliniek is. Ons het by Anell gehoor hoe Triomf hulle lewe aangeraak het sedert [...]
Piet en Anell Burger van Daspoort is ’n egpaar in hul tagtigerjare wat al van die begin-dae pasiënte van Triomf Kliniek is. Ons het by Anell gehoor hoe Triomf hulle lewe aangeraak het sedert [...]
https://youtu.be/ioSkoJlsLOk
Triomfkliniek het in sy sewende bestaansjaar ’n lekker hupstoot in die tandheelkundedepartement gekry… iets wat al lank as ’n behoefte geidentifiseer is. Danksy tandarts Dr Christivan Maas en tandtegnikus Hardu Buys, wat vrywillige diens [...]
By die Triomf Kliniek streef ons daarna om wêreldklas behandeling gratis te bied aan mense wat vir jare lank op staatshospitale op waglyste is vir noodsaaklike prosedures, en daarom dikwels met gevorderde probleme kom aanklop [...]
Triomf kliniek het sedert Julie 2014 bykans 4 000 behoeftige Afrikaanse pasiënte met waardigheid behandel. Ons nooi graag nuwe vrywilligerdokters en terapeute uit om by Triomf betrokke te raak! triomf.org.za #sorgmetwaardigheid #onsgeeom [...]
In Julie 2014 toe die Triomf Kliniek sy deure oopgemaak het, was dit met ’n droom, om ’n verskil te maak vir behoeftige pasiënte wat by staatshospitale deur die krake val. Hierdie droom, van Atterbury [...]
Atterbury Trust se werk in behoeftige gemeenskappe blyk in die tyd van Covid-19 nog meer broodnodig as gewoonlik te wees. Uitvoerende trustee Zahn Hulme vertel meer van die Trust se bedrywighede, en ons hoor by [...]
Die Triomf Kliniek het vanjaar sy vyfde verjaardag gevier… vyf jaar waartydens die kliniek diep spore getrap het in die gemeenskap van Pretoria-Wes. Ons kyk saam met klinieksuster Adelene Boshoff terug op vyf jare van [...]
Triomfkliniek is baie gelukkig om van die beste dermatologiese dienste in die land te kan aanbied, danksy die groothartigheid van wonderlike dokters soos Dr Marianne Duvenage, die nuutste toevoeging tot die rooster van spesialiste wat [...]
Atterbury staan gereeld verstom oor die inspirerende werk wat ons mediavennoot GROOTfm 90.5 in die gemeenskap doen. Een van hierdie gereelde projekte, #JouMenseMyMense, bring ’n bietjie liefde en empatie waar dit nodig is, deur goedgunstige [...]