23 Januarie 23, 2019

Hipermoderne tegniek ingespan vir Triomf se velkankerpasiënte

By |2019-02-01T12:33:33+02:0023 Januarie, 2019|Triomf Kliniek|Kommentare af op Hipermoderne tegniek ingespan vir Triomf se velkankerpasiënte

Die Triomfkliniek steun op die welwillendheid van vrywilliger-medici wat goedgunstiglik van hul dienste gratis aan die behoeftige pasiënte skenk.  Wie is hierdie engeldokters? Vandeesmaand fokus ons op Dr Pieter du Plessis, ’n spesialis-dermatoloog wat elke [...]

6 November 6, 2017

Triomfkonsert samel R53 000 in vir die Triomfkliniek

By |2017-11-06T11:03:10+02:006 November, 2017|Kultuur, Triomf Kliniek|Kommentare af op Triomfkonsert samel R53 000 in vir die Triomfkliniek

Die Triomfkliniek wil al lankal tandartsdienste aanbied, maar die toerusting is duur en die begroting nie baie groot nie, veral omdat die behoefte aan mediese sorg so groot is. Maar Atterbury se netwerk is wonderlike [...]

29 September 29, 2016

Soveel oop hande vir Triomf Kliniek…. Maar ons benodig nog meer!

By |2016-09-29T12:38:23+02:0029 September, 2016|Nuus, Triomf Kliniek|Kommentare af op Soveel oop hande vir Triomf Kliniek…. Maar ons benodig nog meer!

Sedert die SA Vrouefederasie hulle harte oopgemaak het en nog ‘n deel van SAVF Margaretha Ackermann tehuis aan Triomf Kliniek beskikbaar gestel het, is daar omtrent planne gemaak en begin werskaf om die kliniek uit [...]

Title

Go to Top