Omgee is vel-diep
Triomf Kliniek se pasiënte hoef nie te betaal nie, maar hulle kry onder andere van die beste dermatologiese behandeling wat daar is, danksy ’n voorslag span velspesialiste wat hul tyd skenk aan die kliniek [...]
Triomf Kliniek se pasiënte hoef nie te betaal nie, maar hulle kry onder andere van die beste dermatologiese behandeling wat daar is, danksy ’n voorslag span velspesialiste wat hul tyd skenk aan die kliniek [...]
Triomf Kliniek het onlangs agt jaar oud geword. Atterbury Trust se Projek- en studentekoördineerder, Danelle Strydom, kyk terug na agt produktiewe, deernisvolle jare van sorg met waardigheid aan die mense van Pretoria-Wes. Baie geluk [...]
Triomf Kliniek bring al vir byna agt jaar lank uitnemende mediese sorg na die behoeftige gemeenskappe van Pretoria, en dis danksy die vrywillige hulp van dokters soos Dr Gerhard Herbst, die nuutste byvoeging tot die [...]
Triomf Kliniek is gelukkig om ’n flink nuwe paar hande in die span te hê. Negentienjarige Atterbury Trust ondernemingsbestuurstudent, Deané Sealie, vertel ons hoe dit alles gebeur het en waarheen sy op pad is. Hoe [...]
Piet en Anell Burger van Daspoort is ’n egpaar in hul tagtigerjare wat al van die begin-dae pasiënte van Triomf Kliniek is. Ons het by Anell gehoor hoe Triomf hulle lewe aangeraak het sedert [...]
https://youtu.be/ioSkoJlsLOk
Triomfkliniek het in sy sewende bestaansjaar ’n lekker hupstoot in die tandheelkundedepartement gekry… iets wat al lank as ’n behoefte geidentifiseer is. Danksy tandarts Dr Christivan Maas en tandtegnikus Hardu Buys, wat vrywillige diens [...]
By die Triomf Kliniek streef ons daarna om wêreldklas behandeling gratis te bied aan mense wat vir jare lank op staatshospitale op waglyste is vir noodsaaklike prosedures, en daarom dikwels met gevorderde probleme kom aanklop [...]
Triomf kliniek het sedert Julie 2014 bykans 4 000 behoeftige Afrikaanse pasiënte met waardigheid behandel. Ons nooi graag nuwe vrywilligerdokters en terapeute uit om by Triomf betrokke te raak! triomf.org.za #sorgmetwaardigheid #onsgeeom [...]
In Julie 2014 toe die Triomf Kliniek sy deure oopgemaak het, was dit met ’n droom, om ’n verskil te maak vir behoeftige pasiënte wat by staatshospitale deur die krake val. Hierdie droom, van Atterbury [...]