Omgeenuus | Atterbury Foundation NPC |
Ons nooi u hartlik uit na die Triomfkliniek se bekendstellingsaand in die Atterbury Teater op 7 Augustus 2014 om 17h30 vir 18h00 tot 20h00.
Ons gaskunstenaar is Jak de Priester.