NON met Vakansie
10 September 2019, 20:00 - 21:00 R160 ’n Non kry nooit vakansie nie – slegs kort welwillendheid verlof as daar ’n familie krisis is. Maar Suster Magdalene, ’n katolieke non in haar vyftigs, staan by [...]
10 September 2019, 20:00 - 21:00 R160 ’n Non kry nooit vakansie nie – slegs kort welwillendheid verlof as daar ’n familie krisis is. Maar Suster Magdalene, ’n katolieke non in haar vyftigs, staan by [...]
7 September 2019, 19:00 - 21:00 8 September 2019, 15:00 - 17:00 R160 – R190 Helena en Maria Montoya bied met trots ’n splinternuwe produksie by die Atterbury Teater aan op 7 & 8 September [...]
6 September 2019, 20:00 - 21:30 R180 Regie, teks en musiek deur Nico Scheepers. Die volgende aflewering in Sandra Prinsloo se driekuns van eenpersoon-produksies wat so beeldskoon voorafgegaan is met Die Naaimasjien en Oskar en die pienk tannie. Vir die [...]
5 September 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Dirk Havenga is die nuwe sang- en musiekonderwyser op die dorp. Hy het ’n terugslag as musikant beleef in die stad, en probeer nou sy heil [...]
1 September 2019, 17:00 - 18:30 R200 – R220 Gewilde pianis Rocco de Villiers en die energieke violis Lizelle le Roux bring ’n keur van gustelinge : Liewe Hemel Liewe Aarde”,” Chariots of Fire”, “Anna [...]
30 Augustus 2019, 17:00 - 22:00 R70 Aardklop Pronk Podium, ’n tienertoneelprojek wat vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar aangebied word, se semi-finale uitdunrondtes sal op 30 Augustus by die Atterbury Teater plaasvind. Aanvanklike uitdunne [...]
29 Augustus 2019, 20:00 - 22:00 R180 – R220 Johan Liebenberg, wat in Namibië gebore is en in vele Barnyard produksies, as sanger en kitaarspeler, opgetree het, gaan sy Neil Diamond Tribute by die Atterbury [...]
28 Augustus 2019, 18:00 - 22:00 R80 Die Fees van A Capella is ’n viering van groepsang wat aangebied word deur Pretoria FM en Three L. Ons wil dié kunsvorm promoveer met ons jaarlikse kompetisie [...]
27 Augustus 2019, 20:00 - 21:30 R170 - R190 Jo Black is vir slegs een aand by Atterbury Teater, vir ’n intieme, inspirerende vertoning wat elke fasset van hierdie kunstenaar se talent gaan uitbeeld! Hy [...]
26 Augustus 2019, 20:00 - 22:00 R260 Die Atterburyteater vier die begin van ’n nuwe era met die verwelkoming van die teater se heel eerste Steinway & Sons konsertvleuel. Dié instrument, wat spesiaal deur Steinway-kunstenaar [...]