Spanish Fire Presents – “OLÈ!”
27 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R180 – R250 TERUG OP AANVRAAG VAN DIE PUBLIEK! Spanish Fire bied aan: “OLÈ”. Dit is weer sulke tyd! Die betowerende, wêreld-klas kombinasie van legendariese kitaar duo CH2 saam [...]
27 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R180 – R250 TERUG OP AANVRAAG VAN DIE PUBLIEK! Spanish Fire bied aan: “OLÈ”. Dit is weer sulke tyd! Die betowerende, wêreld-klas kombinasie van legendariese kitaar duo CH2 saam [...]
25 Februarie 2020, 19:00 - 20:30 R175 – R220 ’n Viering van plaaslike musiektalent en ’n gedeelde liefde vir die verhoog en ateljee: Hieruit spruit The Vox Collective se eerste onafhanklike verhoogproduksie. In samewerking met [...]
23 Februarie 2020, 15:00 - 17:00 R150 – R180 Charl du Plessis speel musiek van sy nuwe album FREEHAND asook musiek van sy gunsteling klaviermusiek deur uiteenlopende komponiste Van Rachmaninoff tot Scott Joplin. Hierdie klavieruitvoering [...]
22 Februarie 2020, 19:30 - 21:30 R220 Kmad Dans Akademie is gestig in 1994 deur die gerespekteerde oud-professionele danser Kelsey Middleton. As gevolg van haar dans en drama agtergrond vereis sy van haar studente tegniese [...]
20 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R175 André se nuwe CD “Pura Vida – Simple Life” word op Donderdag 20 Februarie bekendgestel. Die idee was om ’n album te skep wat sy rol as “sanger-liedjieskrywer” [...]
14 Februarie 2020, 20:00 - 22:00 R200 – R230 Kom geniet ’n romantiese aand en vier die liefde saam met Mathys Roets en Mauritz Lotz. Mathys se sielvolle diep stem en Mauritz se ongelooflike talent [...]
13 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Jak de Priester stel sy nuutste album bekend, getiteld Album 10. Twintig liedjies is geskryf vir hierdie album waarvan 14 liedjies deel vorm van dié nuwe [...]
5 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 7 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Danie du Toit stel sy eerste digbundel vry op 5 & 7 Februarie 2020, eksklusief by Atterbury Teater. Hy gaan van die [...]
3 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 4 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R170 – R190 Jo Black skop die jaar af by Atterbury Teater met ’n intieme, “unplugged” vertoning. Kry nou jou kaartjies en begin [...]
31 Januarie 2020, 20:00 - 22:00 1 Februarie 2020, 20:00 - 22:00 2 Februarie 2020, 15:00 - 17:00 R250 Die nuwe Lefra-klug, My Oom se Vrou se Plekkie, onder regie van Frans Swart, speel by [...]