11 Augustus 11, 2021

Atterbury en USN beloon uitmuntendheid

By |2021-08-11T10:11:21+02:0011 Augustus, 2021|Nuus, Omgee, Sport|Kommentare af op Atterbury en USN beloon uitmuntendheid

Atterbury en USN het sopas aangekondig dat die twee maatskappye gesamentlik R 500 000 skenk en loods terselftertyd ’n Olimpiese medaljewenner skarefinansieringsprojek, Spansaam, via die Atterbury Trust. Ander organisasies en individue word uitgenooi om tot [...]

5 Mei 5, 2021

Mieliemeel vir Afrika

By |2021-07-22T10:20:59+02:005 Mei, 2021|Nuus, Omgee|Kommentare af op Mieliemeel vir Afrika

Dis wonderlik om te sien hoe die Terugploeg-boodskap versprei, en die aandag van weldoeners  van oraloor trek. Lourens van der Linde is ’n Vrystater in murg en been met geen besonderse verbintenis met Pretoria en [...]

22 Februarie 22, 2021

Die groot harte agter Terugploeg – Dirk van der Walt

By |2022-04-04T16:41:30+02:0022 Februarie, 2021|Nuus, Omgee, Terugploeg|Kommentare af op Die groot harte agter Terugploeg – Dirk van der Walt

Die Terugploeg inisiatief om honger te bekamp sou nie moontlik gewees het sonder die insette en ondersteuning van ’n hele groep weldoeners nie. Een van hierdie sakemanne met hart is Dirk van der Walt van [...]

Go to Top