“My droomberoep is myne!”
Vandat sy ’n meisietjie was, het Martel Myburgh graag “mooigemaak”, maar dis eers toe sy hoor van Isa Carstens se Somatologie-kursus, dat sy geweet het wat hierdie beroep haar sal kan bied. En danksy [...]
Vandat sy ’n meisietjie was, het Martel Myburgh graag “mooigemaak”, maar dis eers toe sy hoor van Isa Carstens se Somatologie-kursus, dat sy geweet het wat hierdie beroep haar sal kan bied. En danksy [...]
Piet en Anell Burger van Daspoort is ’n egpaar in hul tagtigerjare wat al van die begin-dae pasiënte van Triomf Kliniek is. Ons het by Anell gehoor hoe Triomf hulle lewe aangeraak het sedert [...]
https://youtu.be/ioSkoJlsLOk
Kapenaar Gerhard Joubert het vanjaar die eerste prys en nie minder nie as drie kategoriepryse op die Atterbury Teater se Steinwayklavier losgespeel in die tiende Atterbury Nasionale Klavierkompetisie waarvan Atterbury Trust die hoofborg is. Ons [...]
Wat is lekkerder as uitstekende kos saam met goeie wyn en goeie geselskap? Die wete dat jy boonop help met ’n projek wat ’n verskil maak in die lewens van mense wat dit broodnodig [...]
Wat ’n plesier was dit om vir die Olimpiese medaljewenners Tatjana Schoenmaker en Bianca Buitendag te kan verras met ’n blyk van waardering vir die wyse waarop hulle Suid-Afrika by die Spele laat skitter het. [...]
Atterbury Trust se oë is altyd oop vir projekte wat poog om ’n verskil te maak, en dis ’n vreugde en voorreg om ons wye netwerk te kan betrek en inspan om oral in hoekies [...]
Faan van der Walt, Uitvoerende Hoof van WeBuyCars; Dirk van der Walt, Direkteur van WeBuyCars; Zahn Hulm, Uitvoerende Trustee Atterbury Trust; Lood Bester, medestigter van TerugPloeg; Louis van der Watt, Uitvoerende Hoof van Atterbury [...]
Met groot opwinding maak Aardklop bekend dat ons voortgaan met die beplande opwipfees. “Ongeag met wie jy praat, die versugting bly dieselfde: Ons het almal ‘n behoefte om asem te haal, letterlik en figuurlik. Maar [...]
Om Vrouemaand af te sluit, het ons gesels met vier Atterbury Trust beurshouers – twee huidig en twee histories – oor hoe hulle die rol van vroue in die samelewing ervaar. Kan jy [...]