OPTOG! Pieter-Dirk Uys: Weerklink van ‘n wanklank (Memoires van toe tot nou)
16 Julie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Hierdie skreeusnaakse en eerlike eenman memoire van Pieter-Dirk Uys is alles hy, maar sonder die grimering! Sonder enige rekwisiete, vals wimpers of hoë hakke om [...]