28 Junie 2019, 11:00 – 12:00
29 Junie 2019, 11:00 – 12:00

Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo

Boek deur Henry Ferreira

Doer vêr op die horizon kom ’n stofstreep oor die vlakte nader…Dit is Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, aangery kom…gereed om skelms ’n les te leer.

Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo! Kom kyk saam hoe hierdie storieboek lewe kry op die verhoog en pret, spanning en die uiteindelike: “HOERA!” jou laat uitsien na die volgende avontuur!

Besprekings: Yolandie – [email protected] of 082 572 2408

 

28 Junie 2019, 11:00 – 12:00 Atterburyteater
29 Junie 2019, 11:00 – 12:00
 Atterburyteater