OPTOG! Sandra Prinsloo: Moedertaal
6 September 2019, 20:00 - 21:30 R180 Regie, teks en musiek deur Nico Scheepers. Die volgende aflewering in Sandra Prinsloo se driekuns van eenpersoon-produksies wat so beeldskoon voorafgegaan is met Die Naaimasjien en Oskar en die pienk tannie. Vir die [...]