“Elkeen kan ’n miljoenêr word!”
Dit was vir Atterbury Trust ’n voorreg om hande te vat met Albert van Wyk, die jongste selfgemaakte miljoenêr in Suid-Afrika, en ’n man op ’n missie om jongmense te leer van entrepreneurskap en [...]
Dit was vir Atterbury Trust ’n voorreg om hande te vat met Albert van Wyk, die jongste selfgemaakte miljoenêr in Suid-Afrika, en ’n man op ’n missie om jongmense te leer van entrepreneurskap en [...]
Finansiële nood, bekommernis en verlange is maar net ʼn paar van die dinge wat kinderkankerpasiënte en hul ouers plattrek. GROOTfm 90.5 het, as deel van hul jeugmaand #LOSITBETER-veldtog, hande met die Atterbury Trust, SPAR [...]
By Terugploeg se blokhuis hou die jagseisoen die span besig. Ons hoor meer by Atterbury Trust se finansiële en operasionele bestuurder Ananja Koen en Terugploeg se blokman Branden van Meyeren, een van die Pretorianers [...]
As deel van Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) se holistiese benadering, word die nuwe Graad 8-leerders ondersteun in hulle geestelike groei deur die Bergskool by te woon. Ons hoor meer by InVia Gemeente in Stellenbosch [...]
Inani Startwell Foundation se werk landwyd om groeibelemmering te beperk, lê vir Atterbury Trust baie na aan die hart, en ons is heeltyd op soek na nog geleenthede om die fantastiese Startwell-pap by behoeftige [...]
Dit is bykans ’n jaar sedert Die Bosveld se buitelug leefstyl-park in die noorde van Pretoria sy hekke oopgegooi het vir liefhebbers van die buitelug. Ananja Koen vertel meer oor Atterbury Trust en Terugploeg [...]
Last night, on 10 June 2024, the iconic Atterbury Theatre hosted a spectacular evening to celebrate its 13th anniversary and announce an exciting new sponsorship. This gala, attended by luminaries of South Africa's theatre [...]
Atterbury Trust is al geruime tyd betrokke by die gemeenskap van Atlantis in die Wes-Kaap en werk nou saam met die Richmond Park Treasury Trust (RPTT). Ons kry die detail by Surisa Schwalb, wat [...]
Triomf Kliniek het na tien jaar afskeid geneem van sy oorspronklike tuiste by die Margaretha Ackermann Ouetehuis in Vom Hagenstraat 472 in Pretoria-Wes, maar by die nuwe tydelike perseel in Silverton gaan Triomf Kliniek se [...]
Atterbury Trust is opgewonde om deel te wees van ’n inisiatief deur sanger Elvis Blue en Innibos om geld in te samel vir opvoeding van behoeftige kinders. Elvis Blue en Atterbury Trust se Zahn Hulme [...]