About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
11 Augustus 11, 2021

Atterbury en USN beloon uitmuntendheid

By |2021-08-11T10:11:21+02:0011 Augustus, 2021|Nuus, Omgee, Sport|Kommentare af op Atterbury en USN beloon uitmuntendheid

Atterbury en USN het sopas aangekondig dat die twee maatskappye gesamentlik R 500 000 skenk en loods terselftertyd ’n Olimpiese medaljewenner skarefinansieringsprojek, Spansaam, via die Atterbury Trust. Ander organisasies en individue word uitgenooi om tot [...]

Go to Top