Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
11 Desember 2019, 19:00 - 21:00 R120 – R150 Franna Benadé bring oudergewoonte die hoogtepunt van sy jaar, Atterbury Teater [...]
10 Desember 2019, 20:00 - 21:30 R175 – R230 Om die vrystelling van sy nuwe kort album, “A Heavy Heart”, [...]
9 Desember 2019, 11:00 - 12:00 R85 KOM KYK EN ONTMOET VIR LENNY & HUGO BY ATTERBURY TEATER! Die twee [...]
3 Desember 2019, 20:00 - 21:30 4 Desember 2019, 20:00 - 21:30 5 Desember 2019, 20:00 - 21:30 6 Desember [...]
30 November 2019, 19:00 - 20:30 R200 ’n Buikdanseres, misterieus, betowerend….. Haar heupe beweeg saam met die ritme van die [...]
29 November 2019, 20:00 - 22:00 R150 – R180 Wat meer kan kan oor Tom Petty gesê word? Rebel, rock [...]
27 November 2019, 20:00 - 22:00 28 November 2019, 20:00 - 22:00 R165 – R185 “Mnr Seks en Mev Kopseer” [...]
21 November 2019, 20:00 - 21:30 22 November 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Christine, Anel en Bianca se [...]
19 November 2019, 20:00 - 22:00 R150 Elna van der Merwe en Zorada Temmingh het sedert 2006 bekendheid verwerf as [...]
18 November 2019, 19:00 - 20:30 R200 Die jaar lê amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf [...]
17 November 2019, 14:30 - 16:00 17 November 2019, 18:00 - 19:30 R200 Kom vier ’n vroeë Karoo-Kersfees saam met [...]
15 November 2019, 19:00 - 22:00 R150 - R220 Hierdie vertoning het begin in 2016 en was ’n ernorme sukses [...]