10 Desember 2019, 20:00 – 21:30

R175 – R230

Om die vrystelling van sy nuwe kort album, “A Heavy Heart”, bekend te stel en te vier, gaan Shaun Young sy musiek lewendig in konsert ten toon stel, tesame met ander gesiene jong musikante.

Kom word deel van die begin van die onbekende reis wat voorlê hierdie aspirante kunstenaar.

Kunstenaars: Shaun Young

10 Desember 2019, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater