30 November 2019, 19:00 – 20:30

R200

’n Buikdanseres, misterieus, betowerend….. Haar heupe beweeg saam met die ritme van die musiek. Haar bewegings is elegant, grasieus en vloeiend soos sy.

Pearls of the East is ‘n Oosterse genotvolle produksie met skouspelagtige kostuums, opwindende danse uitgevoer deur die mooiste danseresse, by die Atterbury Teater op 30 November.

 

30 November 2019, 19:00 – 20:30 – Atterburyteater