Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
5 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R170 Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het. [...]
2 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Stef Bos begin in Pretoria sy nuwe vertoning: RUIMTE Oor [...]
15 Desember 2018, 19:00 - 21:30 R150 As kinders kon ons nie wag vir die vakansie die einde van die [...]
15 Desember 2018, 11:00 - 12:00 Rtbc Kersfees kom al hoe nader en daar is groot opgewondenheid in Kersvaders se [...]
14 Desember 2018, 18:00 - 21:00 R200 - R350 Kom word deel van ’n lewendige DVD en CD opname van [...]
11 Desember 2018, 20:00 - 21:30 13 Desember 2018, 20:00 - 21:30 R220 - R240 Die jaar staan alweer op [...]
9 Desember 2018, 17:00 - 18:30 R210 Kevin Fraser het as n DJ begin optree van hy 16 jaar oud [...]
4 Desember 2018, 15:00 - 19:00 R170 D2B Studios bied hul jaarlikse dans vertoning vir 2018 aan, en ons nooi [...]
3 Desember 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Adam Barnard en sy Romanz-Broers, Louis Loock, Andre Venter en Burgerd [...]
27 November - 2 Desember 2018 R250 - R270 ’n Teken, ’n boodskap, ’n vermoede, ’n spreekwoord, ’n skok, ’n [...]
Die Atterbury Teater ondergaan tydens die Desembervakansie ’n opkikkeringskuur. Ons het die storie agter die storie gekry by Jané von [...]
22 November 2018, 20:00 - 22:00 R140 - R180 Mel Botes, meester van die kitaar tree op 21 November by die [...]