3 Desember 2018, 20:00 – 21:30

R160 – R180

Adam Barnard en sy Romanz-Broers, Louis Loock, Andre Venter en Burgerd Botha deel vir een aand die Atterbury Teater verhoog. Elkeen gaan sy eie gunstelinge doen asook n paar van hul gesamentlike treffers. Jakkie Louw kom verras ook as gas kunstenaar.

3 Desember 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater