2 Februarie 2019, 20:00 – 21:30

R180 – R200

Stef Bos begin in Pretoria sy nuwe vertoning:

RUIMTE

 

Oor spring in die onbekende

Soek verby die grens

Soek verby jou stem

Soek verby wat jy ken

In jouself

En in die wereld buite

 

Want

 

Daar altijd n wereld

Wat ons nog nie ken nie

Altyd n taal wat ons nie verstaan

Altyd n wonder wat ons nie kan verklaar nie

Altyd n stem van binne wat praat

Altyd n grens om oor te gaan

 

RUIMTE gaan vanaf 2 februari in Pretoria n jaar lang op reis

Van Amsterdam naar Windhoek

Van Brussel naar Oos Londen

Van die kop naar die hart

2 Februarie 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater