ESPAÑA 2018
22 September 2018, 19:00 - 21:00 23 September 2018, 15:00 - 17:00 R160 - R190 Helena en Maria Lorca Montoya en hulle studente, professionele dansers, asook gaskunstenaar Rosana Maya gaan hierdie energieke Spaanse Dans konsert [...]
22 September 2018, 19:00 - 21:00 23 September 2018, 15:00 - 17:00 R160 - R190 Helena en Maria Lorca Montoya en hulle studente, professionele dansers, asook gaskunstenaar Rosana Maya gaan hierdie energieke Spaanse Dans konsert [...]
18 September 2018, 19:00 - 20:30 19 September 2018, 19:00 - 20:30 20 September 2018, 19:00 - 20:30 R80 Die planke kraak van talent! Die dansers staan gereed om jou asem weg te slaan. Kom [...]
15 September 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 In hierdie nuwe “eenvrou” vertoning, beweeg Dolla bietjie weg van politiek, “want dis regtig nou boring”, alhoewel daar elke nou en dan ’n onbeplande dwarsklap per [...]
13 September 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R200 David’s Confession word beskou as een van die groot deurbrake in die geskiedenis van Suid Afrikaanse Rock Musiek. Die musiek en produksie het die afgelope 20 [...]
12 September 2018, 19:00 - 21:00 R160 - R200 Daar’s ’n rede om te sing! Triomfkliniekkonsert beloof ’n aand van hartsmusiek Triomfkliniek is ’n afdeling van Atterbury Trust wat sorg met waardigheid aan die gemeenskap [...]
11 September 2018, 20:00 - 22:00 R160 Douvoordag, wat bestaan uit Ilse en Jattie de Beer, stel hul debuutalbum Die Avontuur eksklusief bekend op 11 Sep by Atterbury teater, maar musiekliefhebbers sal reeds hul unieke klank [...]
9 September 2018, 16:00 - 17:30 R150 Coenie de Villiers wou graag terugploeg in die musiekbedryf en het in samewerking met die Atterbury Trust en die ATKV die Lukas Maree - Liedjieskryfskool vir graad 11en12 [...]
7 September 2018, 10:00 - 11:30 8 September 2018, 10:00 - 11:30 R100 - R120 Die skepper van Liewe Heksie, Verna Vels het kort voor haar dood verlede jaar ’n splinternuwe storie spesiaal vir Lefra [...]
6 September 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R220 Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf se splinternuwe album KORTBROEK, LANGKOUSE. Die show sluit al die “usual suspects’ in tot treffers vanaf die nuwe [...]
5 September 2018, 19:00 - 21:00 Gratis Dis ’n show waar klomp verskillende studente groepe gaan a capella sing (dws sonder mikrofone of klank toeristing) en net die kuns van die geleentheid vier. 5 September [...]