6 September 2018, 20:00 – 21:30

R200 – R220

Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf se splinternuwe album KORTBROEK, LANGKOUSE. Die show sluit al die “usual suspects’ in tot treffers vanaf die nuwe cd, WAT OM TE DRA AGTER OP N BAKKIE, REEN KAN JY NIE KOOP NIE, BLOM, KORTBROEK LANGKOUSE en natuurlik LIEWE HEMEL LIEWE AARDE.

EEN aand, EEN pianis, BAIE treffers – ’n splinternuwe show van Suid – Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers, saam met die beste musikante nl. Lizelle le Roux op viool, Robert Mitchley op kitaar en Hansie Roodt op kitaar en baskitaar.

Rocco se leuse vir die jaar: “Wees net jouself, die ander is klaar gevat”.

6 September 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater