Atterbury Nasionale Klavierkompetisie
22 Oktober 2018, 18:30 - 20:30 23 Oktober 2018, 08:00 - 18:30 24 Oktober 2018, 08:00 - 18:30 25 Oktober 2018, 13:00 - 18:30 26 Oktober 2018, 19:00 - 22:30 TBC Vanjaar vanaf 22 – 26 Oktober vind die 8ste [...]
22 Oktober 2018, 18:30 - 20:30 23 Oktober 2018, 08:00 - 18:30 24 Oktober 2018, 08:00 - 18:30 25 Oktober 2018, 13:00 - 18:30 26 Oktober 2018, 19:00 - 22:30 TBC Vanjaar vanaf 22 – 26 Oktober vind die 8ste [...]
17 Oktober 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Hierdie is geen gewone Koos Kombuis konsert nie! Kom geniet ’n rustige en gesellige aand saam met Koos soos julle hom nog nooit voorheen ervaar het nie... [...]
13 Oktober 2018, 9:00 - 13:00 R250 - R300 “The Courageous Women Arise Women’s Conference” word aangebied deur Laetitia Dee (Life Coach, spreker en skrywer). Die hoof fokus van die CWA kongres is om vroue wat [...]
12 Oktober 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Amanda Strydom het “State of the heart”in 1993 geskryf,die eerste van tot dusver ses eenvrou musiekteaterstukke uit haar pen. “State of the heart” is bekroon die Dalro [...]
9 Oktober 2018, 20:00 - 21:00 R180 Die legendariese komediant, Barry Hilton tree op 9 Okt. by die Atterbury teater op voor hy na die Hong Kong International Comedy Festival vertrek. Hierdie is suiwer komedie, dis net [...]
8 Oktober 2018, 20:00 - 22:00 R150 Acoustic is ’n viering van die betekenis van musiek en die rede vir ons liefde vir musiek. Die kunstenaar, Jason Ferreira se ondervinding spruit uit sy jarelange ondervinding as lid [...]
6 Oktober 2018, 20:00 - 21:30 R170 Na ’n baie lang afwesigheid van die verhoog het Die Melktert Kommisse besluit om weer hul voete op die verhoog te waag! Die Melktert Kommissie is ’n 4-stuk Afrikaanse [...]
3 Oktober 2018, 18:30 - 19:30 4 Oktober 2018, 14:30 - 15:30 R130 Krummel en Karnallie is Maya se twee hamsters wat op ’n dag uit hulle hokkie uit glip. Bzz, die brommer kom haal [...]
2 Oktober 2018, 20:00 - 22:00 R160 Roan Ash laat jou in jou spore vassteek wanneer jy hom vir die eerste keer hoor sing. Daar is 'n hoendervleismooi opregtheid en strelende growwigheid in sy stem [...]
30 September 2018, 14:00 - 15:30 30 September 2018, 17:00 - 18:30 R170 - R190 Hierdie vertoning bestaan uit ’n eerste gedeelte waarin Coenie en sy orkes (Jaconell Mouton: klawers en regisseur; David Klassen: Perkussie; [...]