8 Oktober 2018, 20:00 – 22:00

R150

Acoustic is ’n viering van die betekenis van musiek en die rede vir ons liefde vir musiek. Die kunstenaar, Jason Ferreira se ondervinding spruit uit sy jarelange ondervinding as lid van die akoestiese band “Paper Planes”. Sy passie is mense en sy hart is musiek en hy  gaan vir jou 90 min. se suiwer musiekgenot verskaf. Dit sal jou siel verkwik en deure open om die dieper betekenis van musiek te verstaan.

8 Oktober 2018, 20:00 – 22:00 Atterburyteater