19 Junie 19, 2019

Cowboy Koekemoer

By |2019-06-19T12:01:11+02:0019 Junie, 2019|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Cowboy Koekemoer

28 Junie 2019, 11:00 - 12:00 29 Junie 2019, 11:00 - 12:00 Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo Boek deur Henry Ferreira Doer vêr op die horizon kom ’n stofstreep oor die vlakte nader…Dit is Cowboy [...]

11 Junie 11, 2019

Roan Ash Returns

By |2019-06-11T11:37:33+02:0011 Junie, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Roan Ash Returns

18 Junie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Roan Ash is ’n liedjieskrywer/sanger van Pretoria met vele talente en ’n moderne “soul- pop-country styl.” Hy speel vanaf 2001 kitaar en het al die verhoog [...]

3 Junie 3, 2019

Adam Tas & Orkes

By |2019-06-03T12:51:24+02:003 Junie, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Adam Tas & Orkes

12 Junie 2019, 20:00 - 22:00 R150 Adam Tas se growwe rasperstem en emosiebelaaide lirieke, het van dag een af diep kom nesskop in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers, en met sy nuuste album, SIT [...]

3 Junie 3, 2019

NATANIËL GESELS

By |2019-06-03T12:36:38+02:003 Junie, 2019|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op NATANIËL GESELS

8 Junie 2019, 11:00 - 12:30 R250 Vir meer as 20 jaar tree Nataniel reeds as spreker op, hy word bespreek deur skole, universiteite, maatskappye, kerke, liefdadigheidsorganisasies en tydskrifte. Hy gesels met insig, deernis, humor [...]

29 Mei 29, 2019

Tweespoor

By |2019-05-29T15:06:14+02:0029 Mei, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Tweespoor

7 Junie 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Dat dit nou so lank moes vat om te besef dat hierdie twee kunstenaars ’n besonderse kombinasie is, kan niemand verklaar nie. Twee verskillende spore lei [...]

Go to Top