10 Junie 2019, 20:00 – 22:00

R150 – R160

Die Elton John Tribute vertoning is om almal te herinner aan die ikoniese kunstenaar en alles wat hy bygedra het tot musiek soos ons dit vandag ken. Meer as 100 “Billboard charts” soos “Candle in the wind”, “Don’t Go Breaking My Heart”, “Don’t Let the Sun Go Down on Me”, “Your Song”, “Rocket Man” en “Can You Feel the Love Tonight” gaan sy loopbaan van treffers uitbeeld met Francois Olivier en ’n paar gaskunstenaars.

Die gehoor gaan weer die tyd van garage partytjies beleef met disco ligte, kassetspelers en funky skoene. Kom geniet ’n heerlike aand met die musiek van die beroemde Elton John.

10 Junie 2019, 20:00 – 22:00 Atterburyteater