Adam Barnard en Vriende
3 Desember 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Adam Barnard en sy Romanz-Broers, Louis Loock, Andre Venter en Burgerd Botha deel vir een aand die Atterbury Teater verhoog. Elkeen gaan sy eie gunstelinge doen [...]
3 Desember 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Adam Barnard en sy Romanz-Broers, Louis Loock, Andre Venter en Burgerd Botha deel vir een aand die Atterbury Teater verhoog. Elkeen gaan sy eie gunstelinge doen [...]
22 November 2018, 20:00 - 22:00 R140 - R180 Mel Botes, meester van die kitaar tree op 21 November by die Atterbury teater op met ’n splinternuwe vertoning “Poets, Wine and Song”. Hy neem ons op [...]
21 November 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Mathys en Dana neem jou saam op ’n bittersoet storiereis wat jou soms sal laat lag en soms verdrietig sal maak. Nes die lewe maar is. ’n [...]
20 November 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 DIE WÊRELD… NÁ DIE REËN Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds sedert die eerste note van sy debuutalbum, Joshua na [...]
17 November 2018, 19:30 - 21:00 R130 - R150 William Warren is ’n sanger/liedjieskrywer/verhoogkunstenaar ook bekend as die Direkteur van Fotografie en Film van die gewilde program Voetspore. Soms verskuif hy van agter die kamera na [...]
14 November 2018, 20:00 - 21:00 R150 - R190 ’n Huldeblyk aan die een van die beste sangduo’s van alle tye – Richard & Karen Carpenter. Ons volg die storie van hulle beginjare, die reis na [...]
13 November 2018, 20:00 - 21:30 R150 - R180 Met musiekstyle en - tendense wat konstant verander, neem dit ’n merkwaardige musikant om vir byna vyf dekades relevant te bly. Afrikaanse musieklegende, Jannie du Toit, is [...]
11 November 2018, 18:30 - 20:30 R150 ’n groep van 7 kunstenaars het saamgekom en besluit om ’n Kersfees program vir KANSA te doen as ’n Fondsinsameling. Bekende name soos Jakkie Louw, Tobie Jooste, Dewald von [...]
8 November 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R170 Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie! 2018 sien Jan terug op die verhoog met ’n drie stuk groep waar hy die oorspronlike [...]
3 November 2018, 19:00 - 21:00 R150 Suzette Wilkens Produksies bied Saterdag 3 November om 19:00 ’n Lentekonsert in die Atterbury Teater in Pretoria aan. Die Produksie heet Evergreen en bied voorwaar tydlose musiek aan. Gunstelinge [...]