8 November 2018, 20:00 – 21:30

R160 – R170

Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie! 2018 sien Jan terug op die verhoog met ’n drie stuk groep waar hy die oorspronlike inspirasie van blues en soul musiek terug werk in vertolkings van sy selfgepende musiek! Gehore kan uitsien na Groentrui, Breyten se brief en ander ou gunstelinge asook nuwe musiek van sy splinternuwe vol lengte album wat later die jaar vrygestel word.

8 November 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater