Wielie Wielie Walie
21 Maart 2019, 11:00 - 12:00 22 Maart 2019, 11:00 - 12:00 Ja jy het reg gelees! Wielie Wielie Walie IS TERUG!!! Karel Kraai en Sarel Seemonster trek asem in en roep: “Bennie! Bennie Boekwurm!” [...]
21 Maart 2019, 11:00 - 12:00 22 Maart 2019, 11:00 - 12:00 Ja jy het reg gelees! Wielie Wielie Walie IS TERUG!!! Karel Kraai en Sarel Seemonster trek asem in en roep: “Bennie! Bennie Boekwurm!” [...]
ʼn Negentienjarige man van Brits in Noordwes het onlangs tientalle kinderhuiskinders se dag gemaak toe hy uit die bloute by hulle opgedaag het om hul fietse reg te maak, skryf Janie Monsieur op Maroela Media [...]
Daar is tans altesame 72 528 artikels in Afrikaans op Wikipedia maar Deon Steyn sê in ’n onderhoud met Maroela Media se webwerf as hy sy sin kon kry, sou daar al baie meer gewees [...]
13 Maart 2019, 20:00 - 22:00 14 Maart 2019, 20:00 - 22:00 R220 Lefra Produksies doen dit weer – vanjaar se splinternuwe klug is …wag vir dit… My Vrou se Man se Mannetjie en ons kuier by [...]
Laurika Rauch (Stellenbosch) 1 – 2 Maart, 19:00 - 21:00 Oude Libertas Amphitheatre, Stellenbosch Nataniël Gesels (Bloemfontein) 2 Maart @ 19:00 - 21:00 Kopanong Ouditorium, [...]
4 Maart 2019, 19:00 - 21:00 7 Maart 2019, 19:00 - 21:00 R250 - R350 Die ballet bestaan uit 3 dele nl. 1) Romeo en Juliet, ’n ballet op die musiek van Tchaikovsky, gebaseer op [...]
26 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Uit die Bloute – weer op die planke na twee dekades en “steeds huilmooi!” (Charles Smith – Volksblad) Hierdie musiekteaterproduksie het teatergangers telkemale op hulle voete gehad sedert [...]
20 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 21 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 22 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 23 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 24 Februarie 2019, 16:00 - 17:30 R160 - R180 Kom reis [...]
So skuins voor Valentynsdag bepeins Johan Oosthuizen op Maroela Media se webwerf die wonderlike, o-so-romantiese verskynsel van kalwerliefde… Kalwerliefde: ’n Uitdrukking of beskrywing van ’n opwindende, innerlike hartsgevoelendheid tydens ’n kind se grootwordjare. Die beginpunt, [...]
Dis eindelik sulke tyd! Optog! 2019 skop op Valentynsdag af, en die pret begin. Die legendariese volksskat Nataniël is die gesig van hierdie splinternuwe rondreisende konsertfees. Ons het hom doer in Frankryk opgespoor en hom [...]