About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
22 April 22, 2020

Hoe innerlike bewustheid kan help in moeilike tye soos nou

By |2020-04-22T12:12:46+02:0022 April, 2020|Omgee|Kommentare af op Hoe innerlike bewustheid kan help in moeilike tye soos nou

Emosionele welstand is belangrik in hierdie tyd van onsekerheid. Ons wil seker maak dat ons van hulp is om jou te ondersteun deur die bewusmaking van hoe innerlike bewustheid (mindfulness) jou kan toerus om met [...]

Go to Top