OPTOG! Nêrens Noord Kaap
27 Oktober 2019, 16:00 - 17:30 R180 Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel. Teks en regie deur Nico Scheepers.’n US Woordfees-produksie. Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet [...]
27 Oktober 2019, 16:00 - 17:30 R180 Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel. Teks en regie deur Nico Scheepers.’n US Woordfees-produksie. Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet [...]
20 Oktober 2019, 16:00 - 17:00 R160 Frank Opperman is terug met ’n splinternuwe eenmanvertoning en dit beloof om gehore nog meer aan te gryp en te laat lag as in enige van sy vorige [...]
11 Oktober 2019, 18:30 - 20:30 12 Oktober 2019, 10:00 - 12:00 12 Oktober 2019, 13:30 - 15:30 R140 Kierang geniet dit om ongehoorsame kinders in die moeilikheid te laat beland. Katryn luister na Kierang [...]
16 September 2019, 18:00 - 20:30 17 September 2019, 18:00 - 20:30 19 September 2019, 18:00 - 20:30 R100 Dis weer tyd vir Menlo- jolyt! Die Hoërskool Menlopark se Blou Teater Drama Akademie bied met [...]
13 September 2019, 19:00 - 21:30 14 September 2019, 20:00 - 21:30 R200 – R220 Next Generation 4, is in 2014 deur die artistieke direkteur van Kmad Dance Company, Kelsey Middleton, gestig met die strewe [...]
10 September 2019, 20:00 - 21:00 R160 ’n Non kry nooit vakansie nie – slegs kort welwillendheid verlof as daar ’n familie krisis is. Maar Suster Magdalene, ’n katolieke non in haar vyftigs, staan by [...]
7 September 2019, 19:00 - 21:00 8 September 2019, 15:00 - 17:00 R160 – R190 Helena en Maria Montoya bied met trots ’n splinternuwe produksie by die Atterbury Teater aan op 7 & 8 September [...]
6 September 2019, 20:00 - 21:30 R180 Regie, teks en musiek deur Nico Scheepers. Die volgende aflewering in Sandra Prinsloo se driekuns van eenpersoon-produksies wat so beeldskoon voorafgegaan is met Die Naaimasjien en Oskar en die pienk tannie. Vir die [...]
5 September 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Dirk Havenga is die nuwe sang- en musiekonderwyser op die dorp. Hy het ’n terugslag as musikant beleef in die stad, en probeer nou sy heil [...]
30 Augustus 2019, 17:00 - 22:00 R70 Aardklop Pronk Podium, ’n tienertoneelprojek wat vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar aangebied word, se semi-finale uitdunrondtes sal op 30 Augustus by die Atterbury Teater plaasvind. Aanvanklike uitdunne [...]