11 Oktober 2019, 18:30 – 20:30
12 Oktober 2019, 10:00 – 12:00
12 Oktober 2019, 13:30 – 15:30

R140

Kierang geniet dit om ongehoorsame kinders in die moeilikheid te laat beland. Katryn luister na Kierang se raad en dit veroorsaak dat haar speelgoed wegloop speelgoedland toe. Hulle beland in Wriemelwoud waar baie gevare skuil en ontmoet die Wriemels en die Spinnejafels. Teddie se soettand pla en laat beland hom in die sop. Wie gaan hom red? Dalk Peanut of Smartie, die twee hondjies, of die gawe Chakkalakkies? Gaan Katryn haar speelgoed ooit weer kry en dalk ’n gehoorsame dogtertjie word?

11 Oktober 2019, 18:30 – 20:30 – Atterburyteater
12 Oktober 2019, 10:00 – 12:00 – Atterburyteater
12 Oktober 2019, 13:30 – 15:30 – Atterburyteater