LILY REFUSES TO LISTEN A New Show By Nataniël
3 Desember 2019, 20:00 - 21:30 4 Desember 2019, 20:00 - 21:30 5 Desember 2019, 20:00 - 21:30 6 Desember 2019, 20:00 - 21:30 7 Desember 2019, 20:00 - 21:30 8 Desember 2019, 15:00 - [...]
3 Desember 2019, 20:00 - 21:30 4 Desember 2019, 20:00 - 21:30 5 Desember 2019, 20:00 - 21:30 6 Desember 2019, 20:00 - 21:30 7 Desember 2019, 20:00 - 21:30 8 Desember 2019, 15:00 - [...]
30 November 2019, 19:00 - 20:30 R200 ’n Buikdanseres, misterieus, betowerend….. Haar heupe beweeg saam met die ritme van die musiek. Haar bewegings is elegant, grasieus en vloeiend soos sy. Pearls of the East is [...]
27 November 2019, 20:00 - 22:00 28 November 2019, 20:00 - 22:00 R165 – R185 “Mnr Seks en Mev Kopseer” is ’n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou al teen die [...]
21 November 2019, 20:00 - 21:30 22 November 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se [...]
18 November 2019, 19:00 - 20:30 R200 Die jaar lê amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly… In die vierde seisoenkombuis van 2019 sal jy weer jou muse kan [...]
15 November 2019, 19:00 - 22:00 R150 - R220 Hierdie vertoning het begin in 2016 en was ’n ernorme sukses vir die deelnemers sowel as die gehoor. Na ’n reuse vertoning in 2018, is hulle [...]
13 November 2019, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Die Republiek van Suid Afrika verwelkom met trots tuis, Benny Bushwhacker, die befaamde natuurbewaarder, omgewingskundige, die enigste man wat al driekeer kaalvoet deur die lengte van [...]
3 November 2019, 15:00 - 17:30 R65 – R110 Die Nasionale Eisteddfod Showcase konserte het ontwikkel tot ’n kulturele hoogtepunt wat duidelik blyk uir al die uitverkoopte vertonings. By hierdie geleenthede is van die beste [...]
27 Oktober 2019, 16:00 - 17:30 R180 Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel. Teks en regie deur Nico Scheepers.’n US Woordfees-produksie. Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet [...]
20 Oktober 2019, 16:00 - 17:00 R160 Frank Opperman is terug met ’n splinternuwe eenmanvertoning en dit beloof om gehore nog meer aan te gryp en te laat lag as in enige van sy vorige [...]