Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
14 November 2019, 20:00 - 21:30 R180 Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het. Wanneer jou [...]
13 November 2019, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Die Republiek van Suid Afrika verwelkom met trots tuis, Benny Bushwhacker, [...]
12 November 2019, 20:00 - 21:30 R190 Met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets Drie fenomenale stemme wat as [...]
11 November 2019, 20:00 - 22:00 R180 - R220 Vir die afgelope 11 jaar het die talentvolle musikant Mel Botes [...]
10 November 2019, 15:00 - 17:00 R160 ’n Musikale skouspel met Suzette Wilkens Produksies Suzette Wilkens Produksies bied Sondag 10 [...]
7 November 2019, 20:00 - 21:30 R230 Helene Bester bring in haar produksie – Helene Bester sing Nana Mouskouri – [...]
6 November 2019, 20:00 - 22:00 R150 – R170 Kunstenaar/skrywer Lidi de Waal en komponis/musikant Lizanne Barnard se paaie het [...]
5 November 2019, 19:00 - 20:30 R140 – R160 Die Akteur Erik Holm, is opgewonde om ’n eens in ’n [...]
3 November 2019, 15:00 - 17:30 R65 – R110 Die Nasionale Eisteddfod Showcase konserte het ontwikkel tot ’n kulturele hoogtepunt [...]
27 Oktober 2019, 16:00 - 17:30 R180 Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel. Teks en regie deur [...]
26 Oktober 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Met Ian Roberts, Dan Roberts, Rian Malan en orkes. Die Radio Kalahari [...]
20 Oktober 2019, 16:00 - 17:00 R160 Frank Opperman is terug met ’n splinternuwe eenmanvertoning en dit beloof om gehore [...]