Fairtree Atterbury Teater2024-06-11T09:32:52+02:00

Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Fairtree Atterbury Teater nuus

12 November, 2018|

20 November 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 DIE WÊRELD… NÁ DIE REËN Joshua na die Reën se unieke musiekstyl [...]

5 November, 2018|

13 November 2018, 20:00 - 21:30 R150 - R180 Met musiekstyle en - tendense wat konstant verander, neem dit ’n merkwaardige [...]

5 November, 2018|

11 November 2018, 18:30 - 20:30 R150 ’n groep van 7 kunstenaars het saamgekom en besluit om ’n Kersfees program vir [...]

29 Oktober, 2018|

10 November 2018, 19:00 - 21:00 R170 - R190 Die CH2 Kitaar Duo en die Montoya Spaanse Dansteater, is verheug om, na [...]

29 Oktober, 2018|

8 November 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R170 Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie! 2018 [...]

29 Oktober, 2018|

6 November 2018, 20:00 - 21:00 R130 - R150 Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, behalwe [...]

24 Oktober, 2018|

3 November 2018, 19:00 - 21:00 R150 Suzette Wilkens Produksies bied Saterdag 3 November om 19:00 ’n Lentekonsert in die Atterbury [...]

Go to Top