Fairtree Atterbury Teater2024-06-11T09:32:52+02:00

Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Fairtree Atterbury Teater nuus

14 Mei, 2019|

20 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R160 Met Pietman Geldenhuys en Wicus van der Merwe Ons is Wicus en Pietman [...]

6 Mei, 2019|

19 Mei 2019, 14:00 - 15:00 R160 Frank Opperman is terug met ’n splinternuwe eenmanvertoning en dit beloof om gehore [...]

6 Mei, 2019|

18 Mei 2019, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Suzette Wilkens Produksies bied Donderdag 18 Mei om 20:00 ’n Lentekonsert [...]

29 April, 2019|

8 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 RKO se musiek strek van ’n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, [...]

23 April, 2019|

2 Mei 2019, 20:00 - 21:30 3 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R200 8 Beelskone dansers van Kelsey Middleton gaan [...]

1 April, 2019|

10 April 2019, 19:30 - 22:00 R50 Infinity Worship se grootste droom, na die massiewe sukses by die Infinity Teater [...]

Go to Top