10 April 2019, 19:30 – 22:00

R50

Infinity Worship se grootste droom, na die massiewe sukses by die Infinity Teater op 13 Februarie 2019, is om as ’n gemeenskap by mekaar te kom vir lofprysing en aanbidding. Dit was dan ook nodig om groter te gaan. Hulle nooi dan mense van alle ouderdomme, kerke en veral musikante om so ’n geleentheid te geniet saam met 3 van die top aanbidding leiers in Suid Afrika. Om ’n geleentheid vir veilige aanbidding te skep is uitstekende klank, musiek en aanbieding noodsaaklik.

 

10 April 2019, 19:30 – 22:00 Atterburyteater