2 Mei 2019, 20:00 – 21:30
3 Mei 2019, 20:00 – 21:30

R200

8 Beelskone dansers van Kelsey Middleton gaan ’n asemrowende vertoning aanbied met ongelooflike atletiese kunstenaarskap en rou emosie in 13 duette, asook Kmad Dance Company se repertoire word ingesluit.

Lede van die uitstekende Kmad geselskap sluit in Nelmari Bornman, Evan van Soest, Celia van Tonder en Lwanele Masiza asook nuwelinge soos Given Mhkize, Hardy Keeve, Monique Laurence en Somer February.

Hulle sal werke uitvoer soos 3 is a Crowd, Tydloos, Beautiful in Beaufort Wes en You’re losing your Memory (choreografie deur Middleton) en It used to be (choreografie deur Laura- Jean de Vries).

Afslag: R180pp vir 10-19 mense of R170pp vir 20 of meer mense.

 

2 Mei 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater
3 Mei 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater