Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
7 Junie 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Dat dit nou so lank moes vat om te besef dat [...]
5 Junie 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Die bekroonde sangeres, skrywer en aktrise Amanda Strydom is vanjaar vereer [...]
4 Junie 2019, 19:00 - 21:00 R150 Vir die eerste keer by Atterbury Teater deel Pieter Koen en Manie Jackson [...]
31 Mei 2019, 20:00 - 22:30 1 Junie 2019, 20:00 - 22:30 R195 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met [...]
30 Mei 2019, 20:00 - 22:00 R180 – R220 “Dark side of the moon – A Tribute to Pink Floyd” [...]
29 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R200 – R220 Klassiek, wêreld-fusie en instrumentale “pop” met stem. Beide Chris Chameleon & [...]
27 Mei 2019, 19:00 - 20:30 R200 Nog ’n reeks van die Nataniël Tafel op KykNET is verby, maar gelukkig [...]
Suid-Afrika se eerste landwye, volgehoue konserttoerkonsep loop nou al vir drie maande en bring kunstenaars en gehore in klein dorpies [...]
26 Mei 2019, 17:00 - 19:00 R280 – R300 Internasionaal Bekroonde Opera Sangers vir slegs een aand in Pretoria. Op [...]
23 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R170 Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het. [...]
22 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R150 NO INSTRUMENTS, NO PROBLEM!!! Navi Redd is terug by Atterbury Teater! Ouer, gryser, [...]
21 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R150 – R175 Op 21 May keer Dan Patlansky terug na sy Suid Afrikaanse [...]