30 Mei 2019, 20:00 – 22:00

R180 – R220

“Dark side of the moon – A Tribute to Pink Floyd” is gebaseer op die sukses van die “Crazy Diamond” – vertoning, ’n indrukwekkende, multi-dimensionele vertoning met uitstekende resensies waarvan daar al meer as 250 vertonings aangebied is sedert die debut produksie in 2008.

Die middelpunt van die produksie is ongetwyfeld Mel Botes, een van Suid-Afrika se mees talentvolle kitaarspelers en liedjieskrywers. In dié produksie bou hy voort op “Crazy Diamond” en lewer ‘n onverbeterlike huldeblyk aan die beroemde Engelse Rock groep.

Die eerste deel sal die vertoning sakl die volle produksie van Dark Side of the Moon bevat met die grootste treffers van Pink Floyd in die tweede deel.

 

30 Mei 2019, 20:00 – 22:00 Atterburyteater