31 Mei 2019, 20:00 – 22:30
1 Junie 2019, 20:00 – 22:30

R195

“Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees suksesvolle solo komedie in Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis. Dis nou die “Afskeids Seisoen” by die Atterbury op 31 Mei en 1 Junie.

Geskryf deur Rob Becker, het Tim Plewman die draaiboek aangepas vir Suider-Afrika en het die Vita Award vir Beste Akteur in ’n komedie gewen, en met groot sukses ook in Perth en Las Vegas opgetree maar dis nou opgedateer om ook vandag se wêreld met tweets, selfies en Facebook te flekteer.

Hierdie produksie is nog steeds ’n skreeusnaakse, beminlike en insiggewende komedie wat die verskille tussen mans en vrouens verduidelik en sal jou met nuwe oë na jou metgesel laat kyk. Kom lag saam want lag is oop goeie terapie!

 

31 Mei 2019, 20:00 – 22:30 Atterburyteater
1 Junie 2019, 20:00 – 22:30
Atterburyteater