Pearls of the East
30 November 2019, 19:00 - 20:30 R200 ’n Buikdanseres, misterieus, betowerend….. Haar heupe beweeg saam met die ritme van die musiek. Haar bewegings is elegant, grasieus en vloeiend soos sy. Pearls of the East is [...]
30 November 2019, 19:00 - 20:30 R200 ’n Buikdanseres, misterieus, betowerend….. Haar heupe beweeg saam met die ritme van die musiek. Haar bewegings is elegant, grasieus en vloeiend soos sy. Pearls of the East is [...]
29 November 2019, 20:00 - 22:00 R150 – R180 Wat meer kan kan oor Tom Petty gesê word? Rebel, rock n’ roller, 80’s superster , romantikus, hartebreker, Blues man en folk troubadour. Petty het geweier [...]
27 November 2019, 20:00 - 22:00 28 November 2019, 20:00 - 22:00 R165 – R185 “Mnr Seks en Mev Kopseer” is ’n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou al teen die [...]
21 November 2019, 20:00 - 21:30 22 November 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se [...]
19 November 2019, 20:00 - 22:00 R150 Elna van der Merwe en Zorada Temmingh het sedert 2006 bekendheid verwerf as die Blondes, ’n unieke klavierduo wat ewe gemaklik treffers van die groot klassieke meesters as [...]
18 November 2019, 19:00 - 20:30 R200 Die jaar lê amper op sy rug en die meeste mense se kookvernuf begin daaronder ly… In die vierde seisoenkombuis van 2019 sal jy weer jou muse kan [...]
17 November 2019, 14:30 - 16:00 17 November 2019, 18:00 - 19:30 R200 Kom vier ’n vroeë Karoo-Kersfees saam met spanningskrywer Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers. Die program word ingelei met ’n paar [...]
15 November 2019, 19:00 - 22:00 R150 - R220 Hierdie vertoning het begin in 2016 en was ’n ernorme sukses vir die deelnemers sowel as die gehoor. Na ’n reuse vertoning in 2018, is hulle [...]
14 November 2019, 20:00 - 21:30 R180 Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het. Wanneer jou pelgrimstogte deurgetrap is en jou kruispaaie, deurkruis is. Wanneer jy selfs die hardste edelgesteentes en [...]
13 November 2019, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Die Republiek van Suid Afrika verwelkom met trots tuis, Benny Bushwhacker, die befaamde natuurbewaarder, omgewingskundige, die enigste man wat al driekeer kaalvoet deur die lengte van [...]