Charl du Plessis: IMPROMPTU
13 April 2019, 20:00 - 21:30 R140 – R240 Charl du Plessis keer terug na die Atterbury Teater met sy eerste solo klavier optrede: Impromptu. Sedert sy professionele debuut presies 20 jaar gelede gelede het [...]
13 April 2019, 20:00 - 21:30 R140 – R240 Charl du Plessis keer terug na die Atterbury Teater met sy eerste solo klavier optrede: Impromptu. Sedert sy professionele debuut presies 20 jaar gelede gelede het [...]
10 April 2019, 19:30 - 22:00 R50 Infinity Worship se grootste droom, na die massiewe sukses by die Infinity Teater op 13 Februarie 2019, is om as ’n gemeenskap by mekaar te kom vir lofprysing [...]
9 April 2019, 20:00 - 21:30 R200 Met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets Drie fenomenale stemme wat as solo-kunstenaars elk reeds diep spore getrap het in die Afrikaanse musiekwêreld. Saam haal hulle treffer-liedjies [...]
8 April 2019, 20:00 - 21:30 R150 – R170 Leon Gropp, voormalige lid van die instrumentale groep CH2, en Jannie du Toit, pionier van Afrikaanse musiek, bied op 8 April in die Atterburyteater ’n gesamentlike [...]
7 April 2019, 15:00 - 16:30 R210 Met Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter. Romanz, een van die mees bekroonde mansgroepe ooit om Suid-Afrikaanse verhoë te betree. Ons stop gráág om die [...]
5 April 2019, 20:00 - 22:00 R170 – R190 Coenie de Villiers en sy musikante spring weg met komposisies van sy skitterende nuwe album, Emoji, asook ’n paar bekende treffers. Die laaste deel van die program [...]
4 April 2019, 20:00 - 22:00 R180 – R220 Johan Liebenberg, wat in Namibië gebore is en in vele Barnyard produksies, as sanger en kitaarspeler, opgetree het, gaan sy Neil Diamond Tribute by die Atterbury [...]
27 Maart 2019, 19:00 - 22:00 R90 27 Maart 2019, 19:00 - 22:00 - Atterburyteater
25 Maart 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Suid Afrika se befaamde musikant, Majozi bied op 25 Maart sy nuwe produksie by die Atterbury Teater aan. Hy is veral bekend vir sy radio treffers [...]
21 Maart 2019, 11:00 - 12:00 22 Maart 2019, 11:00 - 12:00 Ja jy het reg gelees! Wielie Wielie Walie IS TERUG!!! Karel Kraai en Sarel Seemonster trek asem in en roep: “Bennie! Bennie Boekwurm!” [...]