7 April 2019, 15:00 – 16:30

R210

Met Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter.

Romanz, een van die mees bekroonde mansgroepe ooit om Suid-Afrikaanse verhoë te betree. Ons stop gráág om die bekoorlike manne op te laai! Hulle is terug vir ’n reeks van 5 reünie-konserte, spesiaal vir OPTOG!

Gehore sal op ’n nostalgiese reis geneem word met van hulle grootste treffers en kan uitsien na gunstelinge soos Houtkruis, My hele hart en Solitaire.

Kunstenaars: Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter.

 

7 April 2019, 15:00 – 16:30 Atterburyteater