25 Maart 2019, 20:00 – 21:30

R160 – R180

Suid Afrika se befaamde musikant, Majozi bied op 25 Maart sy nuwe produksie by die Atterbury Teater aan. Hy is veral bekend vir sy radio treffers soos “Fire”, “Darling”,”Waiting”, “Somebody” en vele meer wat hom diep in die hart van sy aanhangers laat inkruip het.

Sy opregte, sielvolle nommers beeld ‘n opbouende perspektief  uit van sy geloof en die wêreld waarin ons woon deur kitaar,klavier en perkussie. Sy debuut album is in 2018 vrygestel met temas oor superhelde, geloof, onsekerhei en wondbaarheid. Die nuuste album is uiters kreatief met “Pop Soul”.

Saam met Majozi tree Aston Wylie op wat pas sy nuwe liedjie “Broken and Beautiful” na “Howling” vrygesel het. Bespreek by www.itickets.co.za.

Kunstenaars: Majozi & opening act Aston Wylie

 

25 Maart 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater