25 Augustus 25, 2015

So praat ‘n wenner!

By |2015-08-25T16:23:59+02:0025 Augustus, 2015|Kultuur, Skole|Kommentare af op So praat ‘n wenner!

Die wenners in VivA en Atterbury Trust se skolekompetisie is omtrent ’n kreatiewe, uitgesproke jongklomp. Hier is wat hulle te sê het oor die kompetisie en die toekoms van Afrikaans. Werner Bronkhorst het ʼn R10 [...]

31 Julie 31, 2015

Tweede wenner aangekondig

By |2015-08-04T10:27:19+02:0031 Julie, 2015|Skole|Kommentare af op Tweede wenner aangekondig

Baie geluk Hanri! Sy is die tweede wenner in VivA se 2015-skolekompetisie vir haar inskrywing: ʼn berg van ʼn molshoop maak. Hanri Hattingh, graad 12-leerling by Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Me. J. Jacobs (links), [...]

29 Julie 29, 2015

Eerste wenner van VivA se skolekompetisie op Tjailatyd aangekondig

By |2018-07-12T11:53:17+02:0029 Julie, 2015|Afrikaans, Kultuur, Skole|Kommentare af op Eerste wenner van VivA se skolekompetisie op Tjailatyd aangekondig

Foto: Prysoorhandiging by Pretoria Boys High School. V.l.n.r. Zahn Hulme (Atterbury Trust), Werner Bronkhorst (pryswenner), Gerhard van Huyssteen (VivA) Werner Bronkhorst, ʼn veertienjarige leerder van Pretoria Boys High School, is aangewys as die eerste weeklikse [...]

3 Junie 3, 2015

Laerskool Westerlig

By |2015-06-03T17:16:54+02:003 Junie, 2015|Skole|Kommentare af op Laerskool Westerlig

Laerskool Westerlig is ’n laerskool in die hartjie van Danville in Pretoria-Wes. Die skool het ongeveer 700 leerders. Westerlig word beskou as ’n baie gegoede (ryk) skool en ontvang daarom slegs beperkte finansiële hulp van [...]

Title

Go to Top