Beste Leonie en span

Insake: Mandeladag op 29 Julie 2015

Hoe begin ons om julle ALMAL te bedank vir hierdie fantastiese dag saam met ons kleuters. Aan elkeen wat bygedrae het om of ‘n kleuter op te tel of net te druk of om wegkruipertjie te speel, vleis te braai, te verf, die gidshond, die springkasteel…..dan nie eens al die lekkergoed en skrypbehoeftes wat almal aan ons geskenk het nie; baie dankie!

Leonie dankie dat julle ons kleuterskool deel van julle dag gemaak het. Dankie dat julle almal uitgekom het en net aandag en liefde gegee het.

Ons bly julle dankbaar en ons word deur en deur geseën deur ons Vader Abba.

Ons sien julle weer!!!!

Vriendelike groete

Elbet