Jou GROOT Kans het ’n wenner!
Breda van Niekerk van Koro Creek Bushveld Golf Estate was die brein agter Jou Groot Kans, ’n unieke projek wat mense die kans gegee het om hulle naam in die hoed te sit om [...]
Breda van Niekerk van Koro Creek Bushveld Golf Estate was die brein agter Jou Groot Kans, ’n unieke projek wat mense die kans gegee het om hulle naam in die hoed te sit om [...]
Finansiële nood, bekommernis en verlange is maar net ʼn paar van die dinge wat kinderkankerpasiënte en hul ouers plattrek. GROOTfm 90.5 het, as deel van hul jeugmaand #LOSITBETER-veldtog, hande met die Atterbury Trust, SPAR [...]
Studente kan doen met ’n miljoen In ’n wonderlike en historiese gebaar het GROOTfm, die gewilde gemeenskapsradiostasie in Pretoria aangekondig dat hulle R1 miljoen skenk ter ondersteuning van aspirant studente in die stad, deur [...]
https://youtu.be/Fnmdnd49suQ
…Nee, nie 90.5 nie, 905! GROOTfm 90.5 in samewerking met Plantland het besluit om ‘n veldtog van stapel te stuur om vir Boomplantweek in September 2022, 905 bome te skenk aan die Pretoria-omgewing. Lucy Larcom [...]
Die Skenk ’n Hoender-Projek is ’n splinternuwe inisiatief deur Everest Wealth, ’n beleggingsmaatskappy geleë in Centurion. Die kernfokus is om gesonde proteïne aan die mees kwesbare mense te voorsien in ons gemeenskap, en om [...]
Dis weer tyd vir die jaarlikse Suid-Afrikaanse Radiotoekennings waartydens radio as uitsaaimedium gevier en erken word. GROOTfm 90.5 het die grootste uitdagings van hulle bestaan ervaar verlede jaar met salarisse wat drasties gesny is as [...]
Met ’n stasiestem wat uitroep: ‘Jou GROOTste fm in Pretoria’, en ‘n slagspreuk wat lui: ‘Gaan GROOT’, is dit vir GROOTfm 90.5 net gepas om luisteraars met ’n #GROOToomblik in April 2021 te [...]
Daar is ’n nuwe kilheid in die oggendlug… somer is beslis verby. En hoewel ons dit geniet om ons stewels, jasse en serpe uit die motbolletjies te haal en ons elke dag warm toe te [...]
Atterbury staan gereeld verstom oor die inspirerende werk wat ons mediavennoot GROOTfm 90.5 in die gemeenskap doen. Een van hierdie gereelde projekte, #JouMenseMyMense, bring ’n bietjie liefde en empatie waar dit nodig is, deur goedgunstige [...]