Versnit – gasvryheid en groothartigheid op die maat van musiek
Versnit – gasvryheid en groothartigheid op die maat van musiek “… reik jou hande uit en help ’n ander Met minder as jy Gaan maak iemand bly Want dan sal jy Altyd kan saam sing [...]
Versnit – gasvryheid en groothartigheid op die maat van musiek “… reik jou hande uit en help ’n ander Met minder as jy Gaan maak iemand bly Want dan sal jy Altyd kan saam sing [...]
’n Splinternuwe T20 kriekettoernooi vir skole van regoor die land word Maandag, 6 Augustus, in Pretoria bekendgestel. Die Noord-Suid T20 skolekrieketoernooi, met AB de Villiers as die ambassadeur, vind in die September skoolvakansie in en [...]
Dit is al bykans vier jaar sedert die Triomfkliniek sy deure oopgemaak het om die behoeftige inwoners van Danville by te staan met mediese sorg wat hul menswaardigheid eerbiedig. Wat duidelik geraak het in ons [...]
Atterbury Trust beursalumni Elrinda Rost het nie net ʼn buitengewone naam nie, sy maak ook ʼn spesiale en betekenisvolle bydrae tot ander mense se lewens by die Assmang Khumani Ysterertsmyn naby Kathu. Dis ’n lang [...]
Afrikaners, nie die beesras of net ʼn taalgroep nie – maar dié mense met ’n gedeelde geskiedenis van oorwinning en seer, ’n gedeelde taal wat sagkens aanmekaar geweef is en dié wat deel in ’n [...]
Atterbury Trust se beursfonds is in 1999 gebore, net voor die draai van die millennium. Daardie eerste jaar is ’n klein groepe van net ses behoeftige studente onder die Trust se vlerk geneem. Dit was [...]
Bolandse nooientjie Lené van Heerden wen gereeld pryse vir haar kreatiwiteit… sy het selfs in 2015 haar Atterburybeurs in VivA-Afrikaans se skole-idioomkompetisie losgeslaan met een van haar 28 inskrywings! En as ’n tweedejaarstudent in multimedia-ontwerp [...]
Die pas afgeloopte Boekejol en Filmrolfees was omtrent ’n plesier vir Pretoria se boekwurms. Ons gesels met organiseerder Dia van Staden. Hoe het die fees afgeloop? Die fees het ‘n groter aantal skrywers en aktuele [...]
Klik hier om te luister:
18 Mei, 20:00 - 21:30 19 Mei, 20:00 - 21:30 20 Mei, 15:00 - 16:30 20 Mei, 20:00 - 21:30 21 Mei, 15:00 - 16:30 R150 - R175 Burgemeester Genis is beswaard. Diep beswaard. Daar [...]