Mieliemeel vir Afrika
Dis wonderlik om te sien hoe die Terugploeg-boodskap versprei, en die aandag van weldoeners van oraloor trek. Lourens van der Linde is ’n Vrystater in murg en been met geen besonderse verbintenis met Pretoria en [...]
Dis wonderlik om te sien hoe die Terugploeg-boodskap versprei, en die aandag van weldoeners van oraloor trek. Lourens van der Linde is ’n Vrystater in murg en been met geen besonderse verbintenis met Pretoria en [...]
Atterbury Trust-beursstudent Casper Vermeulen is onlangs aangestel as bestuurder van die Terugploeg Karwas, en is besig om die klein onderneming om te draai, en terselfdertyd baie te leer. Hy vertel ons van sy studieplanne, [...]
Triomf kliniek het sedert Julie 2014 bykans 4 000 behoeftige Afrikaanse pasiënte met waardigheid behandel. Ons nooi graag nuwe vrywilligerdokters en terapeute uit om by Triomf betrokke te raak! triomf.org.za #sorgmetwaardigheid #onsgeeom [...]
Die Terugploeg-familie is ’n ryke tapisserie van mense met groot harte, slim planne en diep sakke; mense soos Barend Vorster van Mahela Boerdery in die Letsitele-area wat boer met onder andere vrugte en wild, en [...]
Atterbury Trust is in die wolke om vanjaar ’n begunstigde te wees van Eskort en Saronsberg se innoverende Liberi welwillendsheidprojek, waarmee verlede jaar R800 000 ingesamel is vir opvoeding- en voedingskemas, deur die verkoop [...]
Faan en Dirk van der Walt spit die eerste sooi van Terugploeg se nuwe hoofkantoor in hul hoedanigheid as medestigters van WeBuyCars Die eerste sooi van Terugploeg se nuwe verpakkings-, verwerkings- en [...]
Die Terugploeg inisiatief om honger te bekamp sou nie moontlik gewees het sonder die insette en ondersteuning van ’n hele groep weldoeners nie. Een van hierdie sakemanne met hart is Dirk van der Walt van [...]
Atterbury Trust se werk word soveel makliker gemaak danksy ’n goue netwerk van mense wat omgee en instansies wat altyd daar is om te help. Zuid-Afrikaans Hospitaal (ZAH) is ’n gewaardeerde vennoot wat bydra [...]
Vir 39 gholfjoggies is die gras nie net groener aan die anderkant van die draad nie, maar sommer tot dóér anderkant die speelveld nadat elkeen van hulle ’n splinternuwe bril ontvang het. Hierdie 39 manne [...]
Ons is sommer baie trots op pas afgestudeerde Atterbury Trust beursstudent Jacques Fourie, wat pas aangewys is as die medewenner van ’n prys vir die beste Innoverende Sake-Idee by die Entrepreneurship Development in Higher Education [...]